Installieren Sie die genialokal App auf Ihrem Startbildschirm für einen schnellen Zugriff und eine komfortable Nutzung.
Tippen Sie einfach auf Teilen:
Und dann auf "Zum Home-Bildschirm [+]".
Bei genialokal.de kaufen Sie online bei Ihrer lokalen, inhabergeführten Buchhandlung!
Melanien Melancholie handel oor die soektog na 'n sin van self aan die suidelike punt van Afrika. Die temas van liefde, lood en letsels word onnersoek in hierdie projek
Die skrywer is gebore en woonagtig op die platteland in Piketberg en skryf in die geolek van die platteland wat hy eenvoudig Afriplaas noem. Hy eksperimenteer met verkillende beelde en elemente gevind in khoekhoen tradisie en inkorporeer dit in sy skryfstyl. Die skrywer is 'n finalis van die Diana Ferrus Prys 2024 en se werk verskyn in bundel 'Ons kom van hier', saamgestel deur Zalman S. Davis met 'Minimal Press' as uitgewer.