Johanita Viljoen

Silika tot Kwarts

Sprache: Afrikaans.
kartoniert , 106 Seiten
EAN 9798230055372
Veröffentlicht Dezember 2024
Verlag/Hersteller EBNI's Gedigte en Geskrifte
Leseprobe öffnen

Auch erhältlich als:

epub eBook
4,49
12,20 inkl. MwSt.
Lieferbar innerhalb von 5-7 Tagen (Versand mit Deutscher Post/DHL)
Teilen
Beschreibung

O Leser so spesiaal!
Daar in 'n hoekie sit jy miskien vandag,
jou moed gebreek, en jou toestand benard.
Traandruppels klewerig oor jou wange, jy voel verward,
worstelend, soekend, uitroepend, jy't 'n gebroke hart!
Daar's onsekerhede wat jou menswees baie pla!-
Onverwagte siektes, moord, skielike dood, daar's menige vrae.
Mag poëtiese woorde en digterlike sinne vir jou hart se kreet-
'n hemelse vertroosting bring, om te ontspan en lag, in lief en leed!
Lees Jesaja 43 ('n vertroosting)!
En mag die korreltjie silika in 'n juweel van kwarts ontvou!
Wense uit my hart vir jou!
Johanita

Portrait

Psalm 104:24 Hoe talryk is U werke, o Here! U het hulle almal met wysheid gemaak; die aarde is vol van u skepsele!
Dit is die enigste rede waarom talle gediggies in my hart gebore word. My hart loop oor van nederige dankbaarheid teenoor my Skepper! My begeerte is dat woorde, sinne en versies tot betekenis vir baie sal wees en dat 'hoop' altyd deur letters die boodskap sal uitdra: Jesus Christus leef!
Baie dankie vir u ondersteuning.

Hersteller
Libri GmbH
Europaallee 1

DE - 36244 Bad Hersfeld

E-Mail: gpsr@libri.de

Das könnte Sie auch interessieren

Tara Heavey
Sommer der Brombeeren
epub eBook
Download
3,99
Download
4,99
Christiane Wünsche
Es bleibt doch in der Familie
epub eBook
Download
4,99
Trude Teige
Die Frau, die verschwand
epub eBook
Download
3,99
Download
3,99
Dani Atkins
Versprich mir, dass du tanzt
epub eBook
Download
4,99
Volker Klüpfel
Lückenbüßer
epub eBook
Download
4,99
Julie Dubois
Gefährliche Aussicht
epub eBook
Download
4,99
Karin Lindberg
Besser spät und dann für immer
epub eBook
Download
4,99
Andreas Izquierdo
Über die Toten nur Gutes
epub eBook
Download
4,99