Installieren Sie die genialokal App auf Ihrem Startbildschirm für einen schnellen Zugriff und eine komfortable Nutzung.
Tippen Sie einfach auf Teilen:
Und dann auf "Zum Home-Bildschirm [+]".
Bei genialokal.de kaufen Sie online bei Ihrer lokalen, inhabergeführten Buchhandlung!
As lewensafrigter help Lize graag mense om hul lewe op koers te kry. Mark Lessing is platgeslaan ná 'n groot verlies en klop slegs op aandrang van sy ma by Lize aan. Lize verstaan moeilike ma's en groot verlies, maar Mark is hardkoppig en eiesinnig.
Madelie het uit die onderwys getree om liefdesverhale te skryf. Sy woon tans in die Bosveld waar sy en haar man hul eie liefdesverhaal uitleef.