Reinette Lombard, José Palmer, A. Hala

Tippie doen wiskunde (Vlak 3 Boek 1-10)

ebook Ausgabe. Empfohlen 0 bis 6 Jahre. Sprache: Afrikaans.
epub eBook
ISBN 0637009290
EAN 9780637009294
Veröffentlicht 15. Oktober 2025
Verlag/Hersteller Princeton University Press
21,49 inkl. MwSt.
Sofort Lieferbar (Download)
Teilen
Beschreibung

Om wiskunde saam met Tippie die olifant te leer is maklik!
"Tippie doen wiskunde" bied 'n prettige en unieke manier om om geletterdheidsvaardighede te bemeester. Die Vlak 3 Wiskunde-reeks bou voort op die voorafgaande kennis van Vlak 2, wat verder die grondslag van wiskundige geletterdheid verbeter.
Vlak 3 bied kinders die geleentheid om verskeie vaardighede deu r spesifieke temas te leer en toe te pas.
"Tippie doen wiskunde" is progressief, en ons beveel aan dat daar vanaf Boek 1 gewerk word om retensie te verseker.
Die breë uitkomste vir hierdie reeks sluit getalle, bewerkings en verhoudings in.
Patrone, funksies en algebra, sowel as ruimte, vorm, meting en datahantering, word
progressief aangebied.
"Tippie doen wiskunde" Vlak 3 fokus op 'n uitgebreide getalreeks en sluit
funksionele uitkomste in. Duidelike progressie en kurrikulumuitbreiding is integrale
dele van die reeks.
Die Tippie doen wiskunde Vlak 3-reeks bestaan uit die volgende 10 titels:
9780637007245 - Tippie doen wiskunde V3B1 - Leer saam met geveerde vriende
9780637007252 - Tippie doen wiskunde V3B2 - Ontdek in die sonnestelsel
9780637007269 - Tippie doen wiskunde V3B3 - Leer by die pretpark
9780637007276 - Tippie doen wiskunde V3B4 - Ontdek met seerowers
9780637007283 - Tippie doen wiskunde V3B5 - Leer in die bakkery
9780637007290 - Tippie doen wiskunde V3B6 - Ontdek met dinosourusse
9780637007306 - Tippie doen wiskunde V3B7 - Leer met resieskarre
9780637007313 - Tippie doen wiskunde V3B8 - Ontdek in die natuur
9780637007320 - Tippie doen wiskunde V3B9 - Leer met robotte
9780637007337 - Tippie doen wiskunde V3B10 - Ontdek tydens die somervakansie
9780637007344 - Tippie doen wiskunde (Vlak 3) - Boekpak 9780637007344

Portrait

DIE SKRYWERS
Met jare se ervaring in buitengewone onderwys met kinders met lees- en leerprobleme, wil José Palmer en Reinette Lombard met die Tippie doen wiksunde-reeks 'n liefde vir wiskunde geletterdheid by kinders kweek. Die Tippie doen wiskunde-reeks is geskryf in samewerking met Ashleigh en Michele Hala. Ashleigh is 'n toegewyde onderwyser met 'n Graad in Opvoedkunde in die Senior Fase (FET) en 'n dekade se ondervinding in die klaskamer. Sy het die voorreg gehad om Wiskunde aan kinders van alle ouderdomme te onderrig, maar het 'n besondere liefde vir die Grondslagfase. Onlangs het sy haar horisonne verbreed deur 'n LLB-graad te verwerf, met 'n besondere belangstelling in opvoedkundige reg. Binne en buite die klaskamer is sy passievol daaroor om wiskunde lekker te maak deur die toepassing van innoverende onderrigmetodes. Michele Hala is 'n graad 2 onderwyser en adjunkhoof van Leerderwelstand by Broadacres Akademie.

Technik
Dieses eBook wird im epub-Format geliefert und ist mit einem Adobe Kopierschutz (DRM) versehen. Sie können dieses eBook mit allen Geräten lesen, die das epub-Format und den Adobe Kopierschutz (DRM) unterstützen.
Zum Beispiel mit den folgenden Geräten:
• tolino Reader 
Laden Sie das eBook direkt über den Reader-Shop auf dem tolino herunter oder übertragen Sie das eBook auf Ihren tolino mit einer kostenlosen Software wie beispielsweise Adobe Digital Editions. 
• Sony Reader & andere eBook Reader 
Laden Sie das eBook direkt über den Reader-Shop herunter oder übertragen Sie das eBook mit der kostenlosen Software Sony READER FOR PC/Mac oder Adobe Digital Editions auf ein Standard-Lesegeräte mit epub- und Adobe DRM-Unterstützung. 
• Tablets & Smartphones 
Möchten Sie dieses eBook auf Ihrem Smartphone oder Tablet lesen, finden Sie hier unsere kostenlose Lese-App für iPhone/iPad und Android Smartphone/Tablets. 
• PC & Mac 
Lesen Sie das eBook direkt nach dem Herunterladen mit einer kostenlosen Lesesoftware, beispielsweise Adobe Digital Editions, Sony READER FOR PC/Mac oder direkt über Ihre eBook-Bibliothek in Ihrem Konto unter „Meine eBooks“ -„online lesen“.
Schalten Sie das eBook mit Ihrer persönlichen Adobe ID auf bis zu sechs Geräten gleichzeitig frei.
Bitte beachten Sie, dass die Kindle-Geräte das Format nicht unterstützen und dieses eBook somit nicht auf Kindle-Geräten lesbar ist.