Installieren Sie die genialokal App auf Ihrem Startbildschirm für einen schnellen Zugriff und eine komfortable Nutzung.
Tippen Sie einfach auf Teilen:
Und dann auf "Zum Home-Bildschirm [+]".
Bei genialokal.de kaufen Sie online
bei Ihrer lokalen, inhabergeführten Buchhandlung!
Hugo Roets weet nie of hy bang moet wees nie. Hoeveel mense het al 'n spookhond gesien? Dis mos ongelooflik! Maar dit is net die begin van die storie ... Frikkadel moet 'n nuwe huis kry.
Daar is net een probleem: Hoe kry mens 'n vir-altyd-huis vir 'n spookhond?
Fanie Viljoen is een van die mees geliefde en diverse Afrikaanse kinder- en jeugboekskrywers. Hy het ook al 'n rits ATKV-Woord- veertjies en 'n M.E.R.-prys ingepalm. Sy verhale Betower en Afkop was naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie en hy wen 2019 se kompetisie met Offers vir die vlieë. Dié boek ontvang ook 'n ATKV- Woordveertjie toekenning (2019) en word met die Scheepers-prys vir jeuglektuur (2022) bekroon.