Installieren Sie die genialokal App auf Ihrem Startbildschirm für einen schnellen Zugriff und eine komfortable Nutzung.
Tippen Sie einfach auf Teilen:
Und dann auf "Zum Home-Bildschirm [+]".
Bei genialokal.de kaufen Sie online bei Ihrer lokalen, inhabergeführten Buchhandlung!
3G word gekonfronteer met die ontvoering van 'n Amerikaanse tiener vanuit Los Angeles. Na sy spoorlose verdwyning en sy onverklaarbare opwagting in Griekeland, weke later, stuur 3G 'n ambisieuse ingryping van stapel om die partye verantwoordelik vir die seun se ontvoering te identifiseer. Op die spoor van smokkelaars wat daarin spesialiseer om mense klandestien oor internasionale grense te vervoer, bevind 3G hulself in 'n aksie-belaaide wedloop om die skuldiges aan te keer voordat die spoor weer koud word.