Installieren Sie die genialokal App auf Ihrem Startbildschirm für einen schnellen Zugriff und eine komfortable Nutzung.
Tippen Sie einfach auf Teilen:
Und dann auf "Zum Home-Bildschirm [+]".
Bei genialokal.de kaufen Sie online bei Ihrer lokalen, inhabergeführten Buchhandlung!
Ihr gewünschter Artikel ist in 0 Buchhandlungen vorrätig - wählen Sie hier eine Buchhandlung in Ihrer Nähe aus:
Forensiese rekenmeester, Katerina Carter se bedrog ondersoek lê - massiewe Ponzi-skema bloot wat verbind is aan die skimagtige World Institute, - globale dinktenk met - ysingwekkende geheime agenda.
Kat is vasgekeer in - hoogspeel politieke komplot waar die spelers by niks sal stop om te kry wat hulle wil hê nie, in - spel wat sy nie kan bekostig om te verloor nie.
Colleen Cross is die skrywer van drie topverkoper-misdaadreekse. Haar jongste reeks, die Hekse van Westwick is 'n ligte, paranormale misdaadreeks wat afspeel in 'n klein dorpie met die naam Westwick Corners, amper 'n spookdorpie waar daar nooit iets gebeur nie... behalwe wanneer die hekse betrokke raak! Haar tweede, gewilde misdaadreeks het Katerina Carter, 'n straatwys, forensiese boekhouer en bedrogspeurder as hoofkarakter. Sy doen altyd die regte ding, hoewel haar onortodokse metodes die hare 'n bietjie laat rys en die hart amper tot stilstand bring.Colleen skryf ook niefiksie oor witboordjie-misdaad. Anatomy of a ponzi: scams past and present ontbloot die grootste ponzi-skemas van alle tye en beskryf hoe die skuldiges met hul misdaad wegkom. Sy voorspel die presiese tyd en plek van die blootlegging van die grootste ponzi-skema ooit - en dit is binnekort!Besoek haar webblad by www.colleencross.com en teken in om kennisgewings van nuwe vrystellings en spesiale aanbiedinge te ontvang.