Installieren Sie die genialokal App auf Ihrem Startbildschirm für einen schnellen Zugriff und eine komfortable Nutzung.
Tippen Sie einfach auf Teilen:
Und dann auf "Zum Home-Bildschirm [+]".
Bei genialokal.de kaufen Sie online bei Ihrer lokalen, inhabergeführten Buchhandlung!
Isla Vosloo se lewe word bedreig ná sy haar nuwe baas aangekla het van teistering. Toe hy haar dreig en begin agtervolg, moet sy teen haar wense haar vriendin se broer, Janco Watermeyer, toelaat om by haar in te trek tot haar woonstel beveilig is. Janco is 'n IT-spesialis by 'n sekuriteitsfirma en 'n hartebreker wat nie in verhoudings belangstel nie. In die klein ruimte van Isa se woonstel, raak dit egter toenemend moeiliker om te onthou hoekom hy nie aan haar mag raak nie.
Elsa Winckler is 'n internasionaal gerekende romanseskrywer met talle boeke op haar kerfstok. Kenmerkend van Winckler se werk is haar onafhanklike, hardekwas heldinne, wat sy heerlik afspeel teen sterk maar sensitiewe helde.